Jim Carrey

Jim Carrey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Eugene Carrey
Geboorte 17 Januarie 1962
Newmarket, Ontario, Kanada
Nasionaliteit Kanadees, Amerikaans
Aktiewe jare 1981-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Eugene "Jim" Carrey (1962-) is 'n Kanadese komediant en akteur. Hy is veral bekend vir sy verskillende gesigsuitdrukkings in komedies. Sy films sluit in: The Truman Show (1998) en How the Grinch Stole Christmas (2000).[1] Hy het meer as veertig filmpryse gewen, waaronder Golden Globes vir The Truman Show en Man on the Moon (1999).

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search